Lees ons Artikel bladsy vir meer inligting.

PRACTICE AREAS

Civil

Civil

Civil law is a branch of the law. In common law legal systems, the term refers to non-criminal law. The law relating to…
Read More
Immigration Litigation

Immigration Litigation

Immigration Law in South Africa outlines the existing law applicable to foreigners as reflected in the Immigration Act, the Citizenship Act, the Domicile…
Read More
Civil Litigation / Divorce

Civil Litigation / Divorce

The High Courts in South Africa have overly burdened court rolls, and parties normally have to wait a long time for their divorce…
Read More
SEDERT
Kliëntdatabasis
PAD ONGEVAL EISE
PROFESSIONELE

Sedert - 1919

Rauch Gertenbach Prokureurs is sedert 1919 gevestig as een van die voorste Prokureursfirmas in die Suid-Kaap. Die firma het soos die Tuinroete self, 'n ryk erfenis en is trots op sy verbintenis en langdurige verhoudings met kliënte in Mosselbaai, George, die groter Suid-Kaap en Karoo.

WIE ONS IS

Ons missie is eenvoudig: om professionele prokureurs – en verwante dienste van uitstaande kwaliteit na gelang van die kliënt se behoeftes te lewer

TESTIMONIALS

Goeiedag

Ek weet nie regtig wat om te se of hoe om dit te se nie, so al wat ek gaan se is Dankie!
Dankie vir julle professionalisme en goeie kommunikasie oor die laaste paar jaar met my ongeluk se eis.

Dankie ook dat julle aanhou baklei het selfs nadat my eis die eerste keer afgekeur was omdat die fonds beweer het dat ek nie ernstig genoeg beseer was nie.

Ek dink nie die eis sou so suksesvol wees in enige iemand anders se hande nie! Dit het beslis my lewe vir die beter verander!

Stuur asb. aan na enige iemand waarop dit nog betrekking het!

Vriendelike Groete
Christo Adriaan Coertzen