Lees ons Artikel bladsy vir meer inligting.
PRACTICE AREAS
Immigration Litigation
Immigration Law in South Africa outlines the existing law applicable to foreigners as reflected in the Immigration Act, the Citizenship Act, the Domicile…
Read More
Civil Litigation / Divorce
The High Courts in South Africa have overly burdened court rolls, and parties normally have to wait a long time for their divorce…
Read More
WIE ONS IS
Ons missie is eenvoudig: om professionele prokureurs – en verwante dienste van uitstaande kwaliteit na gelang van die kliënt se behoeftes te lewer
TESTIMONIALS
Goeiedag
Ek weet nie regtig wat om te se of hoe om dit te se nie, so al wat ek gaan se is Dankie!
Dankie vir julle professionalisme en goeie kommunikasie oor die laaste paar jaar met my ongeluk se eis.
Dankie ook dat julle aanhou baklei het selfs nadat my eis die eerste keer afgekeur was omdat die fonds beweer het dat ek nie ernstig genoeg beseer was nie.
Ek dink nie die eis sou so suksesvol wees in enige iemand anders se hande nie! Dit het beslis my lewe vir die beter verander!
Stuur asb. aan na enige iemand waarop dit nog betrekking het!
Vriendelike Groete
Christo Adriaan Coertzen



